Not Available / Digital Item
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
'N HANDVOL STERRE (Afrikaans Edition)
ʼn Onverwagse oproep ruk Adri Opperman, haar ma Estelle, en jonger boetie Steffie, weg uit ʼn sukkelbestaan in Durban en plaas hulle oornag in ʼn situasie waar geldnood nooit weer ʼn kommer sal wees nie. In Nylstroom word Adri egter wreed ontnugter as sy besef dat sy maklik die prooi van opportuniste kan word. Daar is Nico de Waal, die aantreklike jong prokureur, wat ooglopend in haar belangstel. Ook Duvan Lousteau laat haar hart vinnige klop met sy weerbarstige kuif. Adri raak verstrengel in die vraag: gaan liefde oor haar of oor die groot erfporsie wat Stefan Ryland nagelaat het? Hierdie romantiese verhaal verskaf puik leesgenot en bring die karakters en die lesers tot die besef dat die geluksgodin en die liefdesgodin nie altyd langs dieselfde vuur sit nie. ʼn HANVOL STERRE is deur Lapa Uitgewers in hardeband onder die titel: Sterrepad na die hart, gepubliseer en word nou met trots deur die skrywer as e-boek aangebied.